Engele Sing
Angels Sing
 

Ek weet nie wat om vir jou te sê nie,
Hoe om joy reg te maak nie
Ek weet nie wat om te gee nie,
Of hoe om jou te bewaar nie,
Van alles wat skeer in jou,
Die dinge wat vreet aan joy.
Al wat ek weet is...

Koor:
Engele sing vir jou
Engele sing vir jou
Hulle sing, Hulle sing, Hulle sing
Engele sing vir jou, Engele sing vir jou

Ek weet nie hoe om jou te dra nie,
As mens het ek nie krag nie
Ek kan die wêreld nie stop om te draai nie,
Die wind nie keer om te waai nie
Jou oe vra so baie, jou lyf wys jou seer.
Al wat ek weet is...

Koor:
Maar my arms bly oop vir joy,
My hart loop en bloei vir jou,
Dit moet jy weet en onthou
En hoor jy die klanke, die mooi harmonie
Die sagte balans en die mooi melodie

Koor:
Engele sing vir jou
Engele sing vir jou
Engele sing vir jou
Summary

I don't know what to tell you
How to give you something real
I don't know what to give you
Or how to protect you
From everything that scares you,
The things which consume you
All I know is...

Choir:
Angels sing to you
Angels sing to you
They sing, they sing, they sing
Angels sing to you, angels sing to you

I don't know how to hold you,
If I don't have the power
I can't stop the world from spinning around
The wind from blowing
Your eyes ask so much, your body shows the pain
All I know is...

Choir:
But my arms remain open for you
My heart beats and bleeds for you
You have to know and remember this
And do you hear the sound, the beautiful melody
The soft balance and the beautiful melody

Choir:
Angels sing for you
Angels sing for you
Angels sing for you

Credits
Song: Afrikaans pop song
Artist: ADAM
Animation: Courtesy of adamgroep
Afrikaans text: lyricstranslate.com
English Translation: Mormonboy on lyricstranslate.com
Koppelingen
Relaties
Namibia (Lied )
Trefwoorden
LANGUAGE
Afrikaans;
Trefwoorden
ITEMSOORT
Lied;
Data
Invoer
2020-11-14
Multimedia Objecten