| Ek weet nie wat om vir jou te sê nie, Hoe om joy reg te maak nie Ek weet nie wat om te gee nie, Of hoe om jou te bewaar nie, Van alles wat skeer in jou, Die dinge wat vreet aan joy. Al wat ek weet is... Koor: Engele sing vir jou Engele sing vir jou Hulle sing, Hulle sing, Hulle sing Engele sing vir jou, Engele sing vir jou Ek weet nie hoe om jou te dra nie, As mens het ek nie krag nie Ek kan die wêreld nie stop om te draai nie, Die wind nie keer om te waai nie Jou oe vra so baie, jou lyf wys jou seer. Al wat ek weet is... Koor: Maar my arms bly oop vir joy, My hart loop en bloei vir jou, Dit moet jy weet en onthou En hoor jy die klanke, die mooi harmonie Die sagte balans en die mooi melodie Koor: Engele sing vir jou Engele sing vir jou Engele sing vir jou |
| I don't know what to tell you How to give you something real I don't know what to give you Or how to protect you From everything that scares you, The things which consume you All I know is... Choir: Angels sing to you Angels sing to you They sing, they sing, they sing Angels sing to you, angels sing to you I don't know how to hold you, If I don't have the power I can't stop the world from spinning around The wind from blowing Your eyes ask so much, your body shows the pain All I know is... Choir: But my arms remain open for you My heart beats and bleeds for you You have to know and remember this And do you hear the sound, the beautiful melody The soft balance and the beautiful melody Choir: Angels sing for you Angels sing for you Angels sing for you
Credits Song: Afrikaans pop song Artist: ADAM Animation: Courtesy of adamgroep Afrikaans text: lyricstranslate.com English Translation: Mormonboy on lyricstranslate.com
|