| Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ahum Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ahum Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei Maar 'n opsit kers kon hy nêrens kry Ahum ahum ahum Hy vra toe vir Vuurvlieg om sy lig uit te huur ahum Hy vra toe vir Vuurvlieg om sy lig uit te huur ahum Hy vra toe vir Vuurvlieg om sy lig uit te huur Die vuurvlieg sê ja, teen ‘n sent ‘n uur Ahum ahum ahum Die twee loop toe af na die nooi se huis ahum die twee loop toe af na die nooi se huis ahum Die twee loop toe af na die nooi se huis Die huis in die vlei van mejuffrou muis Ahum ahum ahum Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ahum Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei ahum Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei Maar ‘n opsit kers kon hy nêrens kry Ahum ahum ahum |